sesto ブーツは都市伝説じゃなかった

sesto ブーツ あなたの街の、リサイクルコンビニ!

注目アイテム

Boots en Brannewyn Snaakse Stories uit die Rugbyw?reld【電子書籍】[ Frik du Preez ]

<p>Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te s? gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-W?reldbeker nie … Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar’s nie n?g ’n sport waaruit s?veel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi’s, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe. Boots en Brannewyn is ’n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim s?goed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer ’n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。

※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。

※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。

※このページからは注文できません。

Price 商品価格 909円(税込み)
Review Average レビュー平均 0(5点満点)
Review Count レビュー件数 0件
Shop Name ショップ 楽天Kobo電子書籍ストア

sesto ブーツHOTアイテム